Sermons

By on August 19, 2019

Kan ‘n mens bewys dat God bestaan?

In hierdie reeks kyk ons na die vernaamste argumente vir God se bestaan: (1) Die kosmologiese argument, (2) Die teleologiese argument, (3) Die argument van rede, (4) Die ontologiese argument.

Waar is God in lyding?

‘n Bespreking van sekerlik een van die moeilikste vrae van ons tyd.

Die Here en my menseverhoudings

Praktiese raad vir die verhoudings waarbinne ons staan.

Genadegawes en gawes van die Heilige Gees.

‘n Reeks oor die funksionering van die gawes in ons lewe vandag.

Sekularisasie

‘n Kykie na hoe sekularisasie ons almal verander.